HEBREËRS 12:18
HEBREËRS 12:18 Bybel vir almal (ABA)
Julle het nie soos die Israeliete gekom by iets waaraan 'n mens kan raak nie, julle het nie gekom by 'n vuur wat brand, of by 'n donker wolk, of by 'n stormwind nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want julle het nie gekom by 'n tasbare berg nie en 'n brandende vuur en donkerheid en duisternis en storm
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle het immers nie gekom by 'n tasbare berg met brandende vuur, donderwolke, duisternis, stormwind
Deel
Lees HEBREËRS 12