HEBREËRS 12:13
HEBREËRS 12:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en maak reguit paaie vir julle voete, sodat wat kreupel is, nie uit lit raak nie, maar liewer gesond gemaak word.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:13 Bybel vir almal (ABA)
En julle moet aanhou om op die reguit pad te loop, dan sal die swak gelowiges wat vir julle volg, opstaan en doen wat God sê, hulle sal nie meer wees soos mense wat lam is nie.
Deel
Lees HEBREËRS 12HEBREËRS 12:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
en loop die reguit pad. Dan sal wat lam is, nie uit lit raak nie, maar gesond word.
Deel
Lees HEBREËRS 12