HEBREËRS 1:6
HEBREËRS 1:6 Bybel vir almal (ABA)
God het ook gepraat toe Hy die Seun, wat belangriker is as almal, ingebring het in die hemel, die hemel wat nie verander nie en wat altyd daar sal wees. God het gesê: Al die engele van God moet Hom aanbid.
Deel
Lees HEBREËRS 1HEBREËRS 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En wanneer Hy weer die Eersgeborene in die wêreld inbring, sê Hy: En al die engele van God moet Hom aanbid.
Deel
Lees HEBREËRS 1HEBREËRS 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
En wanneer God die Eersgeborene in die wêreld inbring, sê Hy: “Al die engele van God moet Hom aanbid.”
Deel
Lees HEBREËRS 1