HEBREËRS 1:2
HEBREËRS 1:2 Bybel vir almal (ABA)
Maar nou aan die einde van hierdie tyd het God sy Seun gestuur. Só het God met ons gepraat. God het besluit dat die Seun alles moet erf, want God en die Seun het die hemel en die aarde gemaak.
Deel
Lees HEBREËRS 1HEBREËRS 1:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
wat Hy as erfgenaam van alles aangestel het, deur wie Hy ook die wêreld gemaak het.
Deel
Lees HEBREËRS 1HEBREËRS 1:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
maar nou, in hierdie laaste dae, het Hy met ons gepraat deur die Seun. God het Hom deur wie Hy die wêreld geskep het, ook erfgenaam van alles gemaak.
Deel
Lees HEBREËRS 1