HEBREËRS 1:13
HEBREËRS 1:13 Bybel vir almal (ABA)
Ja, God het nooit vir een van die engele hierdie woorde gesê nie: Sit hier langs My, op die belangrikste plek, Ek sal jou vyande voor jou laat buig, en jy sal jou voete op hulle sit.
Deel
Lees HEBREËRS 1HEBREËRS 1:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En aan watter een van die engele het Hy ooit gesê: Sit aan my regterhand totdat Ek u vyande gemaak het 'n voetbank van u voete?
Deel
Lees HEBREËRS 1HEBREËRS 1:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van watter engel het Hy ooit gesê: “Sit aan my regterhand, totdat Ek jou vyande aan jou onderwerp het” ?
Deel
Lees HEBREËRS 1