GENESIS 9:4
GENESIS 9:4 Bybel vir almal (ABA)
Maar wanneer julle vleis eet, dan mag julle nie die bloed daarmee saam eet nie. Die lewe van die dier is in sy bloed.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Net die vleis met sy siel, met sy bloed, mag julle nie eet nie.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle mag net nie vleis eet met sy lewe in, dit is met sy bloed in nie.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Slegs vleis met sy lewe in, met sy bloed in, mag julle nie eet nie.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar vleis met sy lewe, wat sy bloed is, mag julle nie eet nie.
Deel
Lees GENESIS 9