GENESIS 9:29
GENESIS 9:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So was dan al die dae van Noag negehonderd-en-vyftig jaar, en hy het gesterwe.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Noag was dus nege honderd en vyftig jaar toe hy gesterf het.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Noag het altesaam negehonderd-en-vyftig jaar lank geleef, en hy het gesterf.
Deel
Lees GENESIS 9