GENESIS 9:26
GENESIS 9:26 Die Boodskap (DB)
Van Sem het hy gesê: “Loof die Here, die God van Sem. Kanaän sal nog Sem se vuilwerk doen.”
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:26 Bybel vir almal (ABA)
Noag het ook gesê: “Prys die Here, die God van Sem! Kanaän sal Sem se slaaf wees.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verder het hy gesê: Geseënd is die HERE, die God van Sem. Maar Kanaän moet sy dienskneg wees.
Deel
Lees GENESIS 9