GENESIS 9:22
GENESIS 9:22 Bybel vir almal (ABA)
Gam, die voorvader van die Kanaäniete, het gesien Noag was kaal, en hy het na sy pa gekyk. Hy het uit die tent gegaan en hy het dit vir sy broers gaan vertel.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Gam, die vader van Kanaän, het sy vader se naaktheid gesien en dit aan sy twee broers daarbuite te kenne gegee.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Gam, die pa van Kanaän, het gesien sy pa is kaal en het dit buite vir sy twee broers gaan vertel.
Deel
Lees GENESIS 9