GENESIS 9:18
GENESIS 9:18 Bybel vir almal (ABA)
Noag het drie seuns gehad wat saam met hom in die ark was. Hulle was Sem, Gam en Jafet. Gam was Kanaän se pa.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN die seuns van Noag wat uit die ark uitgegaan het, was Sem en Gam en Jafet. En Gam was die vader van Kanaän.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Noag se seuns wat uit die ark gekom het, was Sem, Gam en Jafet. Gam was die pa van Kanaän.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die seuns van Noag wat uit die ark gegaan het, was Sem, Gam en Jafet. Gam was die vader van Kanaän.
Deel
Lees GENESIS 9GENESIS 9:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die seuns van Noag wat uit die ark uitgegaan het, was Sem, Gam en Jafet; en Gam is die vader van Kanaän.
Deel
Lees GENESIS 9