GENESIS 9:10
GENESIS 9:10 Bybel vir almal (ABA)
Ek maak ook 'n verbond met alles wat lewe, alles wat saam met julle uit die ark gekom het, die voëls, die mak diere en die wilde diere.
GENESIS 9:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en met al die lewende wesens wat by julle is: die voëls, die vee en al die wilde diere van die aarde by julle — al wat uit die ark uitgegaan het, naamlik al die diere van die aarde.
GENESIS 9:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
en met al die lewende wesens by julle: die voëls, die mak diere en die wilde diere by julle, naamlik met al die wilde diere wat uit die ark uitgekom het.
GENESIS 9:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en met alle lewende wesens wat by julle is – voëls, mak diere, al die wilde diere van die aarde by julle – met alles wat uit die ark uitgegaan het, naamlik al die diere op die aarde.
GENESIS 9:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En met al die lewende wesens wat by julle is, van die voëls, van die vee en van al die diere van die aarde by julle; van almal wat uit die ark uitgaan, tot al die diere van die aarde.