GENESIS 8:6
GENESIS 8:6 Bybel vir almal (ABA)
Ná nog 40 dae het Noag die venster oopgemaak van die ark wat hy gebou het.
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe het Noag aan die end van veertig dae die venster oopgemaak van die ark wat hy gebou het
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Veertig dae later het Noag die venster wat hy vir die ark ingesit het, oopgemaak
Deel
Lees GENESIS 8