GENESIS 8:19
GENESIS 8:19 Bybel vir almal (ABA)
Al die verskillende soorte diere en voëls het ook uit die ark gegaan.
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Al die diere, alles wat kruip, en al die voëls, alles wat op die aarde beweeg, volgens hulle soorte, het uit die ark uitgegaan.
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
en ook al die diere, al die voëls en alles wat kruip, het uit die ark uitgegaan, almal volgens hulle soorte.
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Al die diere, al die kruipende diere en al die voëls, alles wat rondbeweeg op die aarde, het volgens hulle soorte uit die ark uitgegaan.
Deel
Lees GENESIS 8GENESIS 8:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Elke dier, al die kruipende diere en al die voëls en alles wat op die aarde kruip, volgens hulle soorte, het uit die ark uitgegaan.
Deel
Lees GENESIS 8