GENESIS 7:8
GENESIS 7:8 Bybel vir almal (ABA)
Al die rein diere, al die onrein diere, al die voëls en al die diere wat kruip, het na Noag toe gekom.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Van die rein diere en van die diere wat nie rein is nie, en van die voëls en van alles wat op die aarde kruip
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die rein en die onrein diere, die voëls, en die diere wat kruip
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van die rein diere en die diere wat nie rein is nie, en van die voëls en alles wat op die grond kruip
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Van rein diere en van diere wat nie rein is nie, en van voëls en van alles wat op die aarde kruip
Deel
Lees GENESIS 7