GENESIS 7:7
GENESIS 7:7 Bybel vir almal (ABA)
Noag het in die ark ingegaan voordat die watervloed gekom het. Sy seuns en sy vrou en sy skoondogters het saam met hom in die ark ingegaan.
GENESIS 7:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Noag en sy seuns en sy vrou en die vroue van sy seuns saam met hom het in die ark gegaan vanweë die waters van die vloed.
GENESIS 7:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Noag en sy seuns en sy vrou en sy skoondogters het in die ark ingegaan vir die vloedwaters.
GENESIS 7:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar Noag, sy seuns, sy vrou en sy skoondogters saam met hom, het die ark binnegegaan voor die waters van die vloed.
GENESIS 7:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Noag het ingegaan, en sy seuns en sy vrou en sy seuns se vroue saam met hom, in die ark vanweë die waters van die vloed.