YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 7:24

GENESIS 7:24 Bybel vir almal (ABA)

Die water was 150 dae lank oor die aarde.

Deel
Lees GENESIS 7

GENESIS 7:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En die waters het die oorhand behou oor die aarde honderd-en-vyftig dae lank.

Deel
Lees GENESIS 7

GENESIS 7:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die water het die aarde honderd en vyftig dae lank oorstroom.

Deel
Lees GENESIS 7

GENESIS 7:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die water het honderd-en-vyftig dae lank die oorhand oor die aarde gehad.

Deel
Lees GENESIS 7

GENESIS 7:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die waters het die oorhand gehad oor die aarde honderd en vyftig dae.

Deel
Lees GENESIS 7

GENESIS 7:24 Die Boodskap (DB)

Vir 150 dae lank het die watermassa oor die hele aarde gespoel.

Deel
Lees GENESIS 7

GENESIS 7:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die aarde was 150 dae lank onder water.

Deel
Lees GENESIS 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's