GENESIS 7:15
GENESIS 7:15 Bybel vir almal (ABA)
Al die diere het twee-twee na Noag toe in die ark gekom.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
van al die vlees waar 'n lewensgees in was, het twee-twee na Noag in die ark gegaan.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van al wat leef, het daar pare-pare na Noag toe in die ark gekom.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het na Noag toe die ark binnegegaan, twee-twee van alle diere waarin die asem van lewe was.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle het by Noag in die ark ingegaan, twee-twee van alle vlees waarin die asem van die lewe is.
Deel
Lees GENESIS 7