GENESIS 7:10
GENESIS 7:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
’n Week later het die groot vloed losgebreek en die aarde oordek.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:10 Bybel vir almal (ABA)
Sewe dae daarna het dit begin reën, en die watervloed het oor die aarde gestroom.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ná die sewe dae kom toe die waters van die vloed op die aarde.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Op die sewende dag het die vloedwaters oor die aarde gekom.
Deel
Lees GENESIS 7GENESIS 7:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Ná die sewe dae het die waters van die vloed oor die aarde gekom.
Deel
Lees GENESIS 7