GENESIS 7:1
GENESIS 7:1 Bybel vir almal (ABA)
Toe Noag die ark klaar gemaak het, het die Here vir hom gesê: “Jy en jou hele huisgesin moet in die ark ingaan. Jy is die enigste man op die aarde wat reg lewe.
GENESIS 7:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DAARNA het die HERE aan Noag gesê: Gaan in die ark, jy en jou hele huisgesin, want jou het Ek regverdig bevind voor my aangesig in hierdie geslag.
GENESIS 7:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê die Here vir Noag: “Jy en jou hele gesin moet in die ark ingaan. Ek het jou gesien en onder hierdie geslag bevind Ek jou regverdig.
GENESIS 7:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het toe vir Noag gesê: “Gaan jy en jou hele gesin in die ark in; want in hierdie geslag het Ek net jou voor My regverdig bevind.
GENESIS 7:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê die HERE vir Noag: Gaan jy en jou hele huis in die ark; want U het ek regverdiges voor my aangesig gesien in hierdie geslag.