GENESIS 50:20
GENESIS 50:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Julle het my wel kwaad aangedoen, maar God het die kwaad wat julle gedoen het, omgekeer in iets wat goed is. Hy het deur my gesorg dat ’n groot volk oorleef.
Deel
Lees GENESIS 50GENESIS 50:20 Bybel vir almal (ABA)
Julle het slegte planne gemaak teen my, maar God het dit verander en Hy het dit 'n goeie plan gemaak. Hy het julle plan gebruik om baie mense se lewens te red, tot vandag toe.
Deel
Lees GENESIS 50GENESIS 50:20 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want júlle het wel kwaad teen my bedink, maar God het dit ten goede gedink om te doen soos dit vandag is, om 'n groot volk in die lewe te hou.
Deel
Lees GENESIS 50