GENESIS 50:2
GENESIS 50:2 Bybel vir almal (ABA)
Josef het vir die dokters gesê hulle moet sy pa se lyk balsem. Die dokters het Jakob se lyk gebalsem.
Deel
Lees GENESIS 50GENESIS 50:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Josef het aan sy dienaars, die geneeshere, bevel gegee om sy vader te balsem. En die geneeshere het Israel gebalsem.
Deel
Lees GENESIS 50GENESIS 50:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarna het Josef die dokters in sy diens beveel om die lyk van sy pa te balsem. Hulle het toe vir Israel gebalsem.
Deel
Lees GENESIS 50GENESIS 50:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josef het sy dienaars, die genesers, beveel om sy vader te balsem. Die genesers het Israel toe gebalsem.
Deel
Lees GENESIS 50GENESIS 50:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Josef het sy dienaars, die geneesHERE, bevel gegee om sy vader te balsem, en die geneesHERE het Israel gebalsem.
Deel
Lees GENESIS 50