GENESIS 50:12
GENESIS 50:12 Bybel vir almal (ABA)
Jakob se seuns het gedoen wat hy vir hulle gevra het, hulle het hulle pa begrawe.
Deel
Lees GENESIS 50GENESIS 50:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy seuns het met hom gedoen net soos hy hulle beveel het
Deel
Lees GENESIS 50GENESIS 50:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jakob se seuns het gedoen wat hulle pa gesê het.
Deel
Lees GENESIS 50