GENESIS 5:30
GENESIS 5:30 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het Lameg nog 595 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:30 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Lameg het ná die geboorte van Noag nog vyfhonderd-vyf-en-negentig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:30 Afrikaans 1983 (AFR83)
Lameg het na die geboorte van Noag nog 595 jaar geleef en hy het seuns en dogters gehad.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:30 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Nadat Lameg Noag verwek het, het hy nog 595 jaar lank geleef, en hy het seuns en dogters verwek.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:30 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Lameg het ná die geboorte van Noag nog vyf honderd vyf en negentig jaar gelewe en seuns en dogters verwek.
Deel
Lees GENESIS 5