GENESIS 5:23 - Compare All Versions

GENESIS 5:23 ABA (Bybel vir almal)

Henog het 365 jaar oud geword.

GENESIS 5:23 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

So was dan al die dae van Henog driehonderd-vyf-en-sestig jaar.

GENESIS 5:23 AFR83 (Afrikaans 1983)

Henog se ouderdom was dus 365 jaar.

GENESIS 5:23 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Henog het altesaam 365 jaar lank geleef.

GENESIS 5:23 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

Al die dae van Henog was drie honderd vyf en sestig jaar

GENESIS 5:23 DB (Die Boodskap)

Henog se ouderdom was dus 365 jaar.