GENESIS 5:12
GENESIS 5:12 Bybel vir almal (ABA)
Kenan was 70 jaar oud toe hy pa geword het van Mahalalel.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe Kenan sewentig jaar oud was, het hy die vader van Mahalálel geword.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Kenan 70 was, het hy die vader geword van Mahalalel.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Kenan 70 jaar oud was, het hy Mahalalel verwek.
Deel
Lees GENESIS 5