GENESIS 5:10
GENESIS 5:10 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het Enos nog 815 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Enos het ná die geboorte van Kenan nog agthonderd-en-vyftien jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
Deel
Lees GENESIS 5GENESIS 5:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Enos het na die geboorte van Kenan nog 815 jaar geleef en het seuns en dogters gehad.
Deel
Lees GENESIS 5