GENESIS 49:21
GENESIS 49:21 Bybel vir almal (ABA)
“Naftali is soos 'n takbok wat vry rondloop. Hy sal 'n mooi nageslag hê.
Deel
Lees GENESIS 49GENESIS 49:21 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Náftali is soos 'n wildsbok so vry, hy wat mooi woorde laat hoor.
Deel
Lees GENESIS 49GENESIS 49:21 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Naftali is 'n takbok wat vry rondloop, hy het 'n mooi nageslag.
Deel
Lees GENESIS 49GENESIS 49:21 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Naftali is 'n vrygelate rooitakbokooi wat mooi lammers gee.
Deel
Lees GENESIS 49GENESIS 49:21 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Naftali is 'n hind wat losgelaat is; hy het goeie woorde.
Deel
Lees GENESIS 49