GENESIS 49:11
GENESIS 49:11 Bybel vir almal (ABA)
Hy sal die beste wingerdstokke hê en hy sal sy donkie daaraan vasmaak. Hy sal so baie wyn hê dat hy sy klere daarin kan was.
GENESIS 49:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hy maak sy jong esel vas aan die wingerdstok en die vul van sy eselin aan die edelste wynstok; Hy was sy kleed in wyn en sy gewaad in druiwebloed.
GENESIS 49:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy maak sy rydier vas aan 'n wingerdstok, sy donkie aan die beste wingerdstok. Sy klere is so rooi soos wyn, sy koningskleed so rooi soos druiwesap.
GENESIS 49:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Aan 'n wingerdstok maak hy sy donkiehings vas, aan 'n edeldruif die vul van sy donkiemerrie. Hy was sy bokleed in wyn, en sy klere in die sap van druiwe.
GENESIS 49:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hy bind sy vul aan die wingerdstok en sy eselvul aan die uitgesoekte wingerdstok; hy het sy klere in wyn gewas en sy klere in die bloed van druiwe.