GENESIS 47:3
GENESIS 47:3 Bybel vir almal (ABA)
Die farao het vir hulle gevra: “Watter soort werk doen julle?” Hulle het geantwoord: “Ons is veeboere, ons en ons voorvaders voor ons.”
GENESIS 47:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Farao aan sy broers: Wat is julle nering? En hulle antwoord Farao: U dienaars is herders van kleinvee, ons sowel as ons vaders.
GENESIS 47:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
en hy het hulle gevra: “Wat is julle nering?” Hulle het hom geantwoord: “Ons is kleinveeboere, ons en ons voorvaders.”
GENESIS 47:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die farao het vir sy broers gevra: “Wat is julle daaglikse werk?” Hulle het die farao geantwoord: “U dienaars is herders van kleinvee, ons sowel as ons voorvaders.”
GENESIS 47:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Farao vir sy broers: Wat is julle werk? En hulle sê vir Farao: U dienaars is herders, ons sowel as ons vaders.