GENESIS 47:23
GENESIS 47:23 Bybel vir almal (ABA)
Josef het vir die volk gesê: “Ek het julle en julle grond nou vir die farao gekoop. Hier is saad vir julle. Saai dit in die grond.
Deel
Lees GENESIS 47GENESIS 47:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Josef aan die volk: Kyk, ek het vandag julle en jul grond vir Farao gekoop: daar is saadkoring vir julle, dat julle die grond kan besaai.
Deel
Lees GENESIS 47GENESIS 47:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe sê Josef vir die volk: “Ek het julle en julle grond nou vir die farao gekoop. Hier is vir julle saad. As julle dit nou op die lande saai
Deel
Lees GENESIS 47