GENESIS 47:2
GENESIS 47:2 Bybel vir almal (ABA)
Josef het vyf van sy broers saamgeneem na die farao toe.
Deel
Lees GENESIS 47GENESIS 47:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het uit die getal van sy broers vyf man saamgeneem en hulle aan Farao voorgestel.
Deel
Lees GENESIS 47GENESIS 47:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josef het vyf van sy broers saamgevat en hulle aan die farao voorgestel
Deel
Lees GENESIS 47GENESIS 47:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Uit sy broers se geledere het hy vyf manne geneem en hulle voor die farao gebring.
Deel
Lees GENESIS 47GENESIS 47:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het van sy broers, vyf manne, geneem en hulle aan Farao gebring.
Deel
Lees GENESIS 47