GENESIS 47:16
GENESIS 47:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josef het vir hulle gesê: “As julle geld op is, moet julle maar julle vee bring, dan gee ek vir julle kos in ruil daarvoor.”
Deel
Lees GENESIS 47GENESIS 47:16 Bybel vir almal (ABA)
Josef het gesê: “As julle geld op is, bring julle diere vir my, dan kan ons ruil. Gee vir my julle diere, dan sal ek vir julle kos gee.”
Deel
Lees GENESIS 47GENESIS 47:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Josef antwoord: Gee julle vee, dan sal ek dit aan julle gee vir julle vee as die geld gedaan is.
Deel
Lees GENESIS 47GENESIS 47:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josef het geantwoord: “Bring julle vee, dan gee ek vir julle brood in ruil vir julle vee, as julle nie meer silwer het nie.”
Deel
Lees GENESIS 47GENESIS 47:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Josef: Gee julle vee; en Ek sal jou vir jou vee gee, as die geld ophou.
Deel
Lees GENESIS 47