GENESIS 46:8
GENESIS 46:8 Bybel vir almal (ABA)
Hier is die name van die Israeliete, Jakob se seuns, wat na Egipte gegaan het: Jakob se oudste seun was Ruben.
Deel
Lees GENESIS 46GENESIS 46:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En dit is die name van die seuns van Israel wat in Egipte gekom het — Jakob en sy seuns. Die eersgeborene van Jakob was Ruben.
Deel
Lees GENESIS 46GENESIS 46:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hier volg die name van die Israeliete wat Egipte toe is: Jakob en sy oudste seun Ruben
Deel
Lees GENESIS 46