GENESIS 46:31
GENESIS 46:31 Bybel vir almal (ABA)
Josef het vir sy broers en vir sy hele familie gesê: “Ek sal nou vir die farao vertel dat my broers en my familie van Kanaän gekom het en dat hulle hier aangekom het.
GENESIS 46:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarna het Josef met sy broers en die huis van sy vader gespreek: Ek sal optrek en aan Farao vertel en aan hom sê: My broers en die huis van my vader wat in die land Kanaän was, het na my gekom.
GENESIS 46:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josef het vir sy broers en vir sy hele familie gesê: “Ek wil vir die farao gaan sê my broers en my familie het uit Kanaän hier aangekom.
GENESIS 46:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Josef het vir sy broers en sy familie gesê: “Ek wil optrek en die farao gaan inlig en vir hom sê, ‘My broers en my familie wat in die land Kanaän was, het na my toe gekom.
GENESIS 46:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Josef aan sy broers en aan sy vader se huis: Ek sal optrek en Farao wys en vir hom sê: My broers en my vader se huis wat in die land Kanaän was, het na my gekom