GENESIS 46:25
GENESIS 46:25 Bybel vir almal (ABA)
Dit was die seuns van Bilha, die slavin wat Laban vir sy dogter Ragel gegee het. Hulle was almal saam sewe mense.
GENESIS 46:25 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit is die seuns van Bilha wat Laban aan sy dogter Ragel gegee het; en sy het hulle vir Jakob gebaar, almal saam sewe siele.
GENESIS 46:25 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is die seuns wat Bilha vir Jakob in die wêreld gebring het. Laban het haar vir sy dogter Ragel gegee. Hulle almal saam was sewe.
GENESIS 46:25 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Dit was die seuns van Bilha, wat Laban vir sy dogter Ragel gegee het. Sy het hulle vir Jakob in die wêreld gebring – altesaam sewe persone.
GENESIS 46:25 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Dit is die seuns van Bilha wat Laban aan sy dogter Ragel gegee het, en sy het dit vir Jakob gebaar: al die siele was sewe.