GENESIS 45:18
GENESIS 45:18 Bybel vir almal (ABA)
Hulle moet hulle pa en hulle families gaan haal en dan na my toe kom. Ek sal vir hulle die beste plek in Egipte gee, en hulle sal hier lekker kan lewe.
GENESIS 45:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En gaan haal julle vader en julle huisgesinne en kom na my toe, dan sal ek julle die beste van Egipteland gee; en eet die vettigheid van die land.
GENESIS 45:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kry julle vader en julle gesinne en kom hier na my toe. Ek sal julle die beste deel van Egipte gee en julle sal die room van die land geniet.
GENESIS 45:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kry julle vader en julle huisgesinne en kom na my toe! Ek sal vir julle die beste deel van Egipteland gee, sodat julle die vettigheid van die land kan geniet.’
GENESIS 45:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En neem julle vader en julle huisgesinne en kom na My toe, en Ek sal julle die goeie van Egipteland gee, en julle sal die vet van die land eet.