GENESIS 45:15
GENESIS 45:15 Bybel vir almal (ABA)
Josef het al sy broers gesoen en hy het by hulle gestaan en huil. Daarna het sy broers met hom gepraat.
Deel
Lees GENESIS 45GENESIS 45:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het al sy broers gesoen en aan hulle hals geween; en daarna het sy broers met hom gespreek.
Deel
Lees GENESIS 45GENESIS 45:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Josef het al sy broers gesoen en daar by hulle gestaan en huil. Eers daarna het sy broers met hom begin praat.
Deel
Lees GENESIS 45GENESIS 45:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het al sy broers gesoen en by hulle gehuil. Daarna het sy broers met hom gepraat.
Deel
Lees GENESIS 45GENESIS 45:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verder het hy al sy broers gesoen en oor hulle geween; en daarna het sy broers met hom gepraat.
Deel
Lees GENESIS 45