YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 44:34

GENESIS 44:34 Bybel vir almal (ABA)

Ek kan nie na my pa toe gaan as die seun nie by my is nie. Ek wil nie sien hoe ongelukkig my pa dan sal wees nie.”

Deel
Lees GENESIS 44

GENESIS 44:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want hoe kan ek na my vader optrek as die seun nie by my is nie? Mag ek maar net die ellende nie aansien wat my vader sal tref nie!

Deel
Lees GENESIS 44

GENESIS 44:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hoe kan ek sonder die seun by my pa aankom? Ek sal dit nie kan verdra om te sien dat so 'n smart hom tref nie.”

Deel
Lees GENESIS 44

GENESIS 44:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want hoe kan ek na my vader optrek, en die jong man is nie by my nie? Anders moet ek die ramp aanskou wat my vader tref.”

Deel
Lees GENESIS 44

GENESIS 44:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want hoe sal ek opgaan na my vader toe, en die seuntjie is nie by my nie? dat ek nie miskien die onheil sien wat oor my vader kom nie.

Deel
Lees GENESIS 44

GENESIS 44:34 Die Boodskap (DB)

Hoe kan ek sonder die seun na my pa toe teruggaan? Ek wil tog nie sien hoe hy dag vir dag wegkwyn van verdriet nie.”

Deel
Lees GENESIS 44

GENESIS 44:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hoe sou ek sonder die seun na my pa toe kon teruggaan? Ek kan dit nie verduur om daaraan te dink dat ek hom soveel smart sal aandoen nie.”

Deel
Lees GENESIS 44
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's