YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

GENESIS 44:33

GENESIS 44:33 Bybel vir almal (ABA)

Meneer moet my asseblief hier in die seun se plek laat bly. Ek sal Meneer se slaaf wees, maar Meneer moet die seun saam met sy ander broers laat teruggaan.

Deel
Lees GENESIS 44

GENESIS 44:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Laat u dienaar dan nou tog in die plek van die seun my heer se slaaf bly, en laat die seun saam met sy broers optrek.

Deel
Lees GENESIS 44

GENESIS 44:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hou my daarom dan nou hier as Meneer se slaaf in die plek van die seun, maar laat hý saam met sy broers teruggaan.

Deel
Lees GENESIS 44

GENESIS 44:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

laat u dienaar asseblief dan nou in die plek van die jong man as slaaf van my heer agterbly. Maar die jong man, laat hy saam met sy broers optrek.

Deel
Lees GENESIS 44

GENESIS 44:33 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Laat U dienaar dan nou tog bly in die plek van die seun, 'n slaaf van my heer; en laat die seun saam met sy broers optrek.

Deel
Lees GENESIS 44

GENESIS 44:33 Die Boodskap (DB)

Laat ek daarom eerder in die plek van die seun agterbly en ek sal lewenslank vir u werk. Laat die kind tog net saam met sy broers huis toe gaan.

Deel
Lees GENESIS 44

GENESIS 44:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Asseblief, Meneer, laat my hier agterbly as u slaaf in die plek van die seun en laat hy saam met sy broers teruggaan.

Deel
Lees GENESIS 44
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's