GENESIS 44:31
GENESIS 44:31 Bybel vir almal (ABA)
My pa sal sterf as hy sien die seun is nie daar nie. Dan sal dit ons skuld wees as ons pa wat al 'n ou man is, sterf van hartseer.
GENESIS 44:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
sal hy sterwe as hy sien dat die seun daar nie is nie; en u dienaars sal die grys hare van u dienaar, ons vader, met kommer in die doderyk laat afdaal.
GENESIS 44:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
ja, as hy moet sien die seun is nie daar nie, sal hy sterf. So sal ons ons pa wat 'n ou man is, van kommer laat sterf.”
GENESIS 44:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
die oomblik dat hy sien die jong man is nie daar nie, sal hy sterf. U dienaars sal die grys hare van ons vader, u dienaar, met verdriet in die doderyk laat afgaan.
GENESIS 44:31 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
As hy sien dat die seun nie by ons is nie, sal hy sterwe; en U dienaars sal die grys hare van U kneg, ons vader, met droefheid na die graf afbring.