GENESIS 44:29
GENESIS 44:29 Bybel vir almal (ABA)
Ek is 'n ou man. As julle ook hierdie seun wegvat van my, en daar gebeur iets met hom, dan sal ek, 'n ou man, sterf van hartseer.’
GENESIS 44:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
As julle nou hierdie een ook van my af wegneem en hom 'n ongeluk oorkom, dan sal julle my grys hare met droefenis in die doderyk laat afdaal.
GENESIS 44:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
As julle nou ook nog hierdie jongste van my af wegvat en hy kom iets oor, sal julle my in my ouderdom laat sterf van verdriet.’
GENESIS 44:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
As julle nou hierdie een ook van my wegneem, en 'n noodlottige ramp tref hom, sal julle my grys hare deur teenspoed in die •doderyk laat afgaan.’
GENESIS 44:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as julle dit ook van my wegneem en onheil hom tref, sal julle my grys hare met droefheid na die graf afbring.