GENESIS 44:27
GENESIS 44:27 Bybel vir almal (ABA)
Ons pa het vir ons gesê: ‘Julle weet dat ek net twee kinders by hierdie vrou gehad het.
Deel
Lees GENESIS 44GENESIS 44:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En u dienaar, my vader, het aan ons gesê: Júlle weet dat my vrou vir my twee gebaar het
Deel
Lees GENESIS 44GENESIS 44:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe het u onderdaan, ons pa, vir ons gesê: ‘Julle weet my lieflingvrou het net twee seuns vir my in die wêreld gebring.
Deel
Lees GENESIS 44GENESIS 44:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En u dienaar, my vader, het vir ons gesê, ‘Julle weet self dat my vrou vir my net twee seuns in die wêreld gebring het.
Deel
Lees GENESIS 44GENESIS 44:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En U dienaar, my vader, het vir ons gesê: Julle weet dat my vrou vir my twee seuns gebaar het.
Deel
Lees GENESIS 44