GENESIS 44:15
GENESIS 44:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop sê Josef vir hulle: Wat is dit nou wat julle gedoen het? Weet julle nie dat 'n man soos ek dit ongetwyfeld moet waarneem nie?
Deel
Lees GENESIS 44GENESIS 44:15 Die Boodskap (DB)
Josef het vir hulle gesê: “Julle het ’n verskriklike ding gedoen. Ek het die beker nodig om in die toekoms in te kyk en toe loop steel julle dit.”
Deel
Lees GENESIS 44GENESIS 44:15 Bybel vir almal (ABA)
Josef vra toe vir hulle: “Wat het julle gedoen? Julle wéét dat 'n man soos ek vooruit moet kan sê wat later sal gebeur.”
Deel
Lees GENESIS 44