GENESIS 44:10
GENESIS 44:10 Bybel vir almal (ABA)
Die bestuurder sê toe: “Goed, ons sal maak soos julle sê. Maar net die een by wie ek die beker kry, sal my slaaf word, julle ander mag gaan.”
Deel
Lees GENESIS 44GENESIS 44:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê hy: Nou goed, laat dit wees soos julle gesê het. Dié een by wie dit gevind word, is my slaaf. Maar júlle sal vry wees.
Deel
Lees GENESIS 44GENESIS 44:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hoofamptenaar het geantwoord: “Goed en reg! Dit sal wees soos julle sê, maar net die een by wie die beker gekry word, sal my slaaf word. Julle ander sal onskuldig wees.”
Deel
Lees GENESIS 44