GENESIS 41:6
GENESIS 41:6 Bybel vir almal (ABA)
Daarna het daar ook sewe maer koring-are uitgekom. Die koring-are was verlep, want die warm oostewind het hulle droog gewaai.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en ná hulle spruit daar sewe are uit wat maer en deur die oostewind verskroei was
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ná hulle kom daar toe sewe skraal are uit wat verskroei is deur die oostewind.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
en meteens spruit daar ná hulle sewe koringare uit, maer en verskroei deur die oostewind.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En kyk, sewe dun are en deur die oostewind geblaas het agter hulle opgekom.
Deel
Lees GENESIS 41