GENESIS 41:55
GENESIS 41:55 Bybel vir almal (ABA)
Toe die mense van Egipte begin honger ly, het hulle vir die farao kos gaan vra. Die farao het vir al die mense van Egipte gesê: “Gaan na Josef toe en doen wat hy vir julle sê.”
GENESIS 41:55 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe die hele Egipteland honger gely en die volk na Farao geroep het om brood, sê Farao aan al die Egiptenaars: Gaan na Josef, doen wat hy julle sê.
GENESIS 41:55 Afrikaans 1983 (AFR83)
want toe die hongersnood Egipte tref en die mense vir die farao kos vra, het hy vir al die Egiptenaars gesê: “Gaan na Josef toe en doen wat hy sê.”
GENESIS 41:55 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe die hele Egipteland ook honger ervaar, en die volk by die farao om hulp roep vir brood, het die farao vir al die Egiptenare gesê: “Gaan na Josef! Wat hy vir julle sê, moet julle doen.”
GENESIS 41:55 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe die hele Egipteland uitgehonger was, het die volk na Farao geroep om brood; en Farao het aan al die Egiptenaars gesê: Gaan na Josef; doen wat Hy vir julle sê.