GENESIS 41:47
GENESIS 41:47 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die land het met handvolle opgelewer in die sewe jare van oorvloed.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:47 Afrikaans 1983 (AFR83)
Tydens die sewe jaar van oorvloed het die land 'n buitengewone groot oes gegee
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:47 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die land het in die sewe jaar van oorvloed volop voedsel gelewer.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:47 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En in die sewe jare van oorvloed het die aarde met handevol voortgebring.
Deel
Lees GENESIS 41