GENESIS 41:43
GENESIS 41:43 Bybel vir almal (ABA)
Hy het vir Josef op sy tweede beste oorlogkar laat ry, en die mense het geskree: “Julle moet buig voor Josef!” So het die farao vir Josef die hoof gemaak oor die hele Egipte.
GENESIS 41:43 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en hom laat ry op sy tweede rytuig; en hulle het voor hom uitgeroep: Pas op! So het hy hom dan oor die hele Egipteland aangestel.
GENESIS 41:43 Afrikaans 1983 (AFR83)
en hom laat ry op die tweede beste wa van die farao. Daar is voor Josef uitgeroep: “Betoon hom eer!” So is Josef oor die hele Egipte aangestel.
GENESIS 41:43 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het Josef laat ry op die tweede strydwa wat aan hom behoort, en daar is voor hom uitgeroep: “Gee pad!” So het hy hom oor die hele Egipteland aangestel.
GENESIS 41:43 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En hy het hom laat ry op die tweede wa wat hy gehad het; en hulle het voor hom uitgeroep: Buig die knie, en hy het hom as heerser oor die hele Egipteland aangestel.