GENESIS 41:37
GENESIS 41:37 Bybel vir almal (ABA)
Die farao en al sy amptenare het geluister na wat Josef gesê het en hulle het sy plan aanvaar.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:37 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die woord was goed in die oë van Farao en van al sy dienaars.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:37 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die farao en al sy amptenare het Josef se raad goedgevind.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:37 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die saak was goed in die oë van die farao en al sy dienaars
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:37 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die saak was goed in die oë van Farao en in die oë van al sy dienaars.
Deel
Lees GENESIS 41