GENESIS 41:36
GENESIS 41:36 Bybel vir almal (ABA)
Daar sal dan kos wees om te gebruik in die sewe jare wanneer die koring-oes min sal wees in Egipte. Dan sal dit nie so sleg gaan met die land nie.”
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:36 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So sal dan die voedsel 'n voorraad wees vir die land vir die sewe jare van hongersnood wat in Egipteland sal kom, sodat die land nie deur die hongersnood te gronde gaan nie.
Deel
Lees GENESIS 41GENESIS 41:36 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die graan moet vir die land in reserwe gehou word, dit moet vir die sewe jaar van hongersnood beskikbaar wees in Egipte. Dan sal die hongersnood nie die land uitroei nie.”
Deel
Lees GENESIS 41